Menu
Welkom
Dit dig nie, Maar dit rym
Die Grotvroutjie
Die Mense
Droogte in my Siel...
Klavier
Kroegvlieg
Mountain View Country Inn
Rooikappie
Rym
Te jonk vir liefde
Sprokiesland
Pornography
Plekkie in my hart
Chopin
Dankbaar
Tiger
Sneeu
Vir Jou
Jou Doring!
Potlode en Penne
'n Meisie se Matriek afskeid
My Kind
Trixie
 

Dit dig nie, Maar dit rym

Voetjie, vir voetjie tot by die deur

In haar hoed is daar ‘n veer

Stadig buig sy voor die Heer

Want in haar hart, is baie seer.

 

Dit was onodig, sy kan nie meer
Die duiwel was weer in beheer 

Die lewe kry nou ‘n ander kleur 

Sy het nou haar les geleer.  

Sy val op haar knieë neer
En probeer die pyn binne in beheer
Maar aan die gevoel is daar geen keer
Sy kan nie meer nie, sy sweer 

Hartseer is die beste meneer

Om haar van die lewe se draaie te leer.

Sy val seer op teer

Maar dan staan sy op, en probeer weer.

~Danél Oertel



Daar was vandag 4 visitors (9 hits) op die bladsy.
 
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free