Menu
Welkom
Dit dig nie, Maar dit rym
Die Grotvroutjie
Die Mense
Droogte in my Siel...
Klavier
Kroegvlieg
Mountain View Country Inn
Rooikappie
Rym
Te jonk vir liefde
Sprokiesland
Pornography
Plekkie in my hart
Chopin
Dankbaar
Tiger
Sneeu
Vir Jou
Jou Doring!
Potlode en Penne
'n Meisie se Matriek afskeid
My Kind
Trixie
 

Jou Doring!

 

 

Dit maak nie saak waar jy gaan
Orals vind jy die doring in jou baan
Negatiewe sal hy steek in jou prag 
En unexpectedly sal jy dan vir hom lag



Wicked spells het hy oor jou gespreek
 
Gedink hy sal jou kreatiewe  denke breek 
Alas! Toe wys jy hom verkeerd 
Iets sterker het in jou gesteek
 
Partykeer kan 'n doring seer sein 
Alhoewel, wanneer jy dans van die pyn 
Word, van ver, jou talente gesien 
Nuwe oe kom om jou werk te bedien
 
Dankie uitgedroogte doring vir jou
Jy maak dat ander van my hou
Nou lê jy net daar, alleen
Terwyl ek die show run in Aberdeen.

~Danél Oertel


Daar was vandag 1 visitors (3 hits) op die bladsy.
 
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free