Menu
Welkom
Dit dig nie, Maar dit rym
Die Grotvroutjie
Die Mense
Droogte in my Siel...
Klavier
Kroegvlieg
Mountain View Country Inn
Rooikappie
Rym
Te jonk vir liefde
Sprokiesland
Pornography
Plekkie in my hart
Chopin
Dankbaar
Vlooi
Tiger
Sneeu
Vir Jou
Jou Doring!
Potlode en Penne
'n Meisie se Matriek afskeid
My Kind
 

Vlooi

Die dag toe ek jou leer ken het, Vlooi
het jy my lewe se pad voltooi.
Jy het my nuwe plekke en dinge gewys.
Ek is so bly ons paaie het gekruis. 

Die laaste sewe jaar het ons so baie van mekaar geleer.
Ons was saam gelukkig.  Ons was saam seer.
Dankbaarheid is wat ek voel wanneer ek aan jou dink.
In jou het ek meer as net 'n goeie vriend gevind.

Ek sien uit na ons lewens saam.
Dit is soos 'n atvontuur reis voor my gebaan.
Ons harte sal nog baie lag en kneus.
Maar in daai tyd, sal ons vir mekaar daar wees.

Ek is so bly God het jou vir my geleen.
Jy is die een persoon op wie ek altyd kan steun.
Baie dankie vir die wonderlike persoon wat jy is.
Met jou in my lewe, is ek vir die toekoms lus.

~Danel Oertel

 

 







Add comment to this page:
Your Name:
Your message:


Daar was vandag 1 visitors (11 hits) op die bladsy.
 
 
=> Do you also want a homepage for free? Then click here! <=