Menu
Welkom
Dit dig nie, Maar dit rym
Die Grotvroutjie
Die Mense
Droogte in my Siel...
Klavier
Kroegvlieg
Mountain View Country Inn
Rooikappie
Rym
Te jonk vir liefde
Sprokiesland
Pornography
Plekkie in my hart
Chopin
Dankbaar
Tiger
Sneeu
Vir Jou
Jou Doring!
Potlode en Penne
'n Meisie se Matriek afskeid
My Kind
Trixie
 

Die Grotvroutjie

Eendag lank, lank geleë
was daar 'n vroutjie in swart geklee.
Eensaam en doodgewoon
het sy in haar geboortegrot gewoon.

Maar wat mense nie geweet het nie,
is dat sy die toekoms gespreek het nie.
Sy het geweet van vliegtuie en moters
en allerhande insekdoders.

Sy het geweet dat masjiene klere gaan was 
en dat kos nie op vure sou kook, maar op gas.
Sy het vertel dat die vrou 'n broek sou dra
en dat manlief glad nie daaroor sou kla.

Troeteldiere sou die plek van kinders inneem
terwyl 'n vrou en man hul van mekaar vervreem.
Die lewe word aan goud verkoop
met ongelukkigheid wat ophoop.

~Danél Oertel


Daar was vandag 1 visitors (7 hits) op die bladsy.
 
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free