Menu
Welkom
Dit dig nie, Maar dit rym
Die Grotvroutjie
Die Mense
Droogte in my Siel...
Klavier
Kroegvlieg
Mountain View Country Inn
Rooikappie
Rym
Te jonk vir liefde
Sprokiesland
Pornography
Plekkie in my hart
Chopin
Dankbaar
Tiger
Sneeu
Vir Jou
Jou Doring!
Potlode en Penne
'n Meisie se Matriek afskeid
My Kind
Trixie
 

Vir Jou

Jy, met  jou groot bruin oë
Rekenaar tegnologie, jou vermoë.
Tot laat werk jy aan ander se rekenaars.
Dis jou plig, Jy's die Baas.

 

 Ek sien jou glimlag en ek voel,
Ons is vir mekaar bedoel.
Jou arms om my, smelt my hart. 
Ek hoop ons is nooit weer apart.

 

 Ek het jou lief, jou lawwe mens.
J
y is perfek deur my hart se lens.
Al het jou pot 'n effense bars,
sal my gekraakte deksel presies op pas.

 Drink nog 'n laaste koppie koffie voor jy gaan.
Stuur vir my 'n foto of vat my saam.
Veilig ry, besondere een.
My hart is joune om saam te neem.

~Danél Oertel


Daar was vandag 4 visitors (5 hits) op die bladsy.
 
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free